Tuesday, January 26, 2010

Buite my bereik***

Jy het ver gereis net om jouself an ons liefde te bewys
ek wou jou nog keer maar toe verloor ons lippe beheer
Die oomblik was groot, dis toe wat ek wens tyd kon dood..

Jy skep di beeld in my kop
wat my hart vinniger lat klop

di gevoel wat deur my skiet as ek saam jou is slaan my wind weg
een kamer vi di twee van ons is te klein..
dit voel of ek wil weg kwyn
sien elke keer net voor my al die jare se pyn..

saam jou in 'n vertrek
moes ek myself elke keer BEPERK

Jy is buite my bereik
steeds tart jy my hart uit

jy is ver voor
ek het die stryd lankal verloor
maar eendag sal ons mekar weer opspoor.